Dinsdag 21 Februarie 2012
Quilting@Woodlands: Freshford Museum /Oranje Kwiltersgilde Uitnodiging...
http://quiltingwoodlands.blogspot.com/2012/02/freshford-museum-oranje-kwiltersgilde.html?spref=bl: Hierdie uitnodigings is eersdaags in die pos aan alle lede wat gedurende 2011 by die OKG geregistreer was. Kyk uit daarvoor en laat weet g...
Freshford Museum /Oranje Kwiltersgilde Uitnodigings
Hierdie uitnodigings is eersdaags in die pos aan alle lede wat gedurende 2011 by die OKG geregistreer was.
Kyk uit daarvoor en laat weet gerus alle vriende en familie van hierdie pragtige uitstalling!
Onthou, saam met jou kaartjie kry jy `n pragtige gratis patroontjie wat ontwerp is deur Mari Strydom. Sy gaan die Saterdagoggend vir ons demonstreer hoe om die kwiltjie te maak. Maak dus seker jy kry `n kaartjie.
Kaartjies is te koop by jou groepleier of kontak Frances by 0788034019.
Sien julle almal Saterdag 24 Maart by die teetuin!!!
En ... daar sal ook pragtige silwer juweliersware uitgestal word - handgemaak deur Helen du Toit!
Teken in op:
Plasings (Atom)
-
Knersvlakte... ...die afgelope blomseisoen (Sept 2019) ry ek deur Vanhrynsdorp en besoek die plaaslike vetplantkwekery. Dit huisves ook...
-
Die Lieflappers het besluit dat voorsorg die beste sal wees tydens die Covid 19 pandemie en het dus besluit dat ons voorlopig nie sal ve...
-
Choosing a colour for your quilt: - Combinations of individual colours White: combines with everything, especially blue, red and blac...