As groep het ons besluit om een hele dag, iewers bymekaar te kom en vir onsself elkeen `n "oornag"- sak te maak.
Sanet Olivier het haar huis aangebied...en was dit nou nie `n lekker stik- en kuierdag!
Die sak wat ons wou maak - (dankie Mari en Linda)...
So kuier en stik ons...
...hier is `n paar van die lede se sakke wat klaar is!
Nogmaals dankie - Mari vir al die raad!...en...
Sanet en Annemarie vir die heerlike eetgoed!!!
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking