Maandag 23 Maart 2020

Whats App uitdaging/uitstalling - Vrydag 20 Maart 2020

Die Lieflappers het besluit dat  voorsorg  die beste sal wees tydens die Covid 19 pandemie en het dus besluit dat ons voorlopig nie sal vergader. Dit verhoed ons egter nie  om digitaal te kommunikeer en om ons liefde vir lappies en kwiltwerk te deel....
... dus ... `n Whats App - uitstalling 20 Maart 2020! Spesifiek - wys jou eerste kwilt....



Fran - 1997.

Martie - "sampler" - klas Iessie Steenberg.

Hanlie - klas Iessie Steenberg.

Amanda - sy het Stuart Graham materiaal gebruik.

Marlisa - sy sĂȘ die rooi vloei baie.

Linda - Klas by ene Elizabeth ???

Sanet het `n kombersie vir  `n Barbie - bed gemaak.

Rika het `n klas in Clarens gedoen. 


..tydens Nationale Kwiltdag 21 Mrt 2020 het lede kwilte voor hul deur uitgehang...




****************

Pippa's Song by Robert Browning
The year's at the spring,
And day's at the morn;
Morning's at seven;
The hill-side's dew-pearl'd;
The lark's on the wing;
The snail's on the thorn;
God's in His heaven--
All's right with the world!

Image result for free meadow graphics

Kwiltgroete van al die Lieflappers - Bloemfontein. 








Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Mandala - klas

 Gedurende September 2023 het Marilyn Pretorius `n  Mandala - klas te Bultfontein aangebied. My voltooide mandala...grootte 55cm x 55cm.  Kw...