Donderdag 27 Junie 2024
Namakwaland Augustus 2023
Namakwaland...
"Op die groot saaidag van die heelal
het reeds 'n entjie duskant Wupperthal
oor die kaal Noordweste
'n sakkie van die Heer se beste
saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval."
Kersvalkte - Van Rhynspas
Maskamberge - Knersvlakte - Van Rhynspas
Donderdag 23 November 2023
Mandala - klas
Gedurende September 2023 het Marilyn Pretorius `n Mandala - klas te Bultfontein aangebied.
My voltooide mandala...grootte 55cm x 55cm.
Kwilters het onder haar leiding hul eie mandala geteken, kleur uitleg gedoen en daarna met die deurstik van die kwiltjie (mandala) begin.
Die deurstik en versier van die mandala is `n belangrike gedeelte by die maak en voltooiing van die ontwerp sodat dit `n treffende voorkoms kan hê.
Hierdie was my proses nadat ek die ontwerp geteken het.
Kleure is gekies, appliekdele is vasgestryk en daarna is die apppliekdele vasgewerk met `n "raw edge" afwerking. Ander versierings, steke en krale is ook gebruik om die ontwerp af te rond.
Maandag 23 Maart 2020
Whats App uitdaging/uitstalling - Vrydag 20 Maart 2020
Die Lieflappers het besluit dat voorsorg die beste sal wees tydens die Covid 19 pandemie en het dus besluit dat ons voorlopig nie sal vergader. Dit verhoed ons egter nie om digitaal te kommunikeer en om ons liefde vir lappies en kwiltwerk te deel....
... dus ... `n Whats App - uitstalling 20 Maart 2020! Spesifiek - wys jou eerste kwilt....
Fran - 1997.
Martie - "sampler" - klas Iessie Steenberg.
Hanlie - klas Iessie Steenberg.
Amanda - sy het Stuart Graham materiaal gebruik.
Marlisa - sy sê die rooi vloei baie.
Linda - Klas by ene Elizabeth ???
Sanet het `n kombersie vir `n Barbie - bed gemaak.
Rika het `n klas in Clarens gedoen.
..tydens Nationale Kwiltdag 21 Mrt 2020 het lede kwilte voor hul deur uitgehang...
****************
Pippa's Song by Robert Browning
The year's at the spring,
And day's at the morn;
Morning's at seven;
The hill-side's dew-pearl'd;
The lark's on the wing;
The snail's on the thorn;
God's in His heaven--
All's right with the world!

Kwiltgroete van al die Lieflappers - Bloemfontein.
Saterdag 15 Februarie 2020
Donderdag 30 Januarie 2020
Donderdag 02 Januarie 2020
..."there is light somewhere"
The Laughing Heart by Charles Bukowski
your life is your life
don’t let it be clubbed into dank submission.
be on the watch.
there are ways out.
there is light somewhere.
it may not be much light but
it beats the darkness.
be on the watch.
the gods will offer you chances.
know them.
take them.
you can’t beat death but
you can beat death in life, sometimes.
and the more often you learn to do it,
the more light there will be.
your life is your life.
know it while you have it.
you are marvelous
the gods wait to delight
in you.
-- by Charles Bukowski
Daagliks word ons deur die media herinner aan al die slegte gebeure binne RSA - tog is daar lig (kwilt) vir sommige van ons en bo alles is daar Lig!
Dus, pak ons groepie kwilters (Lieflappers) elke dag vol moed aan.
Ons het afskeid geneem van vriende, nuwe vriende gemaak, laagte punte beleef maar eintlik is die lewe een groot hoogepunt!
Elke lid het sy eie projekte om te voltooi, maar daar is ook tyd gemaak om projekte saam te doen.
Ons het `n dierbare vriendin gegroet - Rus in Vrede, Maureen. Dit was goed om jou te ken!
Vir vriendin Maxie wag daar `n pragtige toekoms. Baie geluk Maxie! Mooiste wense vir julle.
Sanet is aangewys as die Onder- voorsitter van die Sandveld Country Quilt Groep.
Geluk, Sanet! Geniet jou kwiltwerk en dankie vir al jou positiewe bydraes binne ons groepie. Jy is vir ons almal `n inspirasie!
Onse Meraai het `n vol 2019 beleef as Voorsitter van `n nuut gestigde kwiltgroep. Daarbenewens was sy `n "judge" by die laaste Nasionale Kwiltfees en, en... maar nou is dit tyd om halt te roep. Geniet jou af-tydjie...ons sien uit na al die nuwe kwilte wat jy gaan skep!
Amanda is `n woelige kwilter - sy het al haar UFO`s afgehandel! Natuurlik is ons ander baie jaloers! Met die pas wat sy handhaaf inspireer sy ons ander om ons bes te probeer om ook op datum te kom.
Hier is van haar kwilte -
Ten spyte daarvan dat Marlisa nog voltyds werk - is sy `n baie ywerige kwilter! Sy geniet dit ook om haar eie kwilte te ontwerp.
Binne ons groep is die lede se belangstellings nie net kwiltwerk - dis hekel, brei, weef, borduur ens. Dit blyk dat almal handwerk van enige vorm geniet en be-oefen.
Linda geniet haar weefwerk maar sy maak ook tyd om te kwilt. Sy is tans besig met `n kwilt vir een van haar dogters. Al die blokke is gemaak en moet nou net vasgewerk word. Hier is die eerste voltooide ry. Baie mooi, Linda!
Die borduurgogga het behoorlik vir Estelle gebyt! En sy mag maar ... soos met haar kwiltwerk word alles baie noukeurig gedoen. Hierdie is haar 3de beertjie. Pragtig Estelle!
Estelle werk ook aan haar "mile-a minute".
Frances is besig om aan haar Ufo`s te werk en geniet om saam met die res van die lede groepsprojekte te doen.
Onlangs het ons groepie die oulike sakkies gemaak.
Hierdie is Amanda se sakkie...
...en Sanet se sakkie.
Anna Gropp en Anna Raubenheimer het gedurende 2019 baie rond gereis en gekuier. Maar `n handwerkie "travel" altyd saam en gewoonlik is dit `n aangename verrassing om te sien wat hulle gemaak het. Ook Martie het heerlik saam met haar seun uit Australië gekuier, dus het kwiltwerk eers agterweë gebly.
Die Lieflappers is oorgehaal vir die nuwe jaar en met baie idees ophande kan ons nie wag om bymekaar te kom vir ons eerste groepiedag. Dan gaan daar oulike naaldwerkmandjies gemaak word!
Saterdag 05 Oktober 2019
Outydse naaimasjiene.
Knersvlakte...
...die afgelope blomseisoen (Sept 2019) ry ek deur Vanhrynsdorp en besoek die plaaslike vetplantkwekery. Dit huisves ook heelwat antieke gebruiks - artikels ondermeer `n hele paar ou naaimasjiene.
Hier is `n paar:
Frister & Rossmann
Frister & Rossmann was founded in 1864 in Berlin by Gustav Rossmann and Robert Frister.
Naumann.
Seidel & Naumann. Karl Robert Bruno Naumann 1844-1903. Seidel & Naumann grew into one of the largest sewing machine manufacturers in Germany.
Jones (... nou Brother)
William Jones started making sewing machines in 1859 and in 1860 formed a partnership with Thomas Chadwick. As Chadwick & Jones they manufactured sewing machines at Ashton-under-Lyne until 1863. Their machines used designs from Howe and Wilson produced under licence.[1] Thomas Chadwick later joined Bradbury & Co. William Jones opened a factory in Guide Bridge, Manchester in 1869.[2] In 1893 a Jones advertising sheet claimed that this factory was the "Largest Factory in England Exclusively Making First Class Sewing Machines".[3] The firm was renamed as the Jones Sewing Machine Co. Ltd and was later acquired by Brother Industries of Japan, in 1968.[4] The Jones name still appeared on the machines till the late 1980s.
Marshall
SEWING Co. MARSWELLS Marshall Wells Sewing Machine
The Marshall Wells Company was founded in the 1900s and is a wholesale site that included trades on hardware, railroad supplies, mining, and stitching or sewing leathers to create equipments.
https://www.arcgis.com/apps/MapJournal/index.html?appid=a88e2c2c4d1e4706a4ee44e2da99c38b
Singer
Singer Corporation is an American manufacturer of domestic sewing machines, first established as I. M. Singer & Co. in 1851 by Isaac Merritt Singer with New York lawyer Edward Clark. Best known for its sewing machines, it was renamed Singer Manufacturing Company in 1865, then The Singer Company in 1963.
Geskiedenis van naaimasjiene:
In 1804, a sewing machine was built by the Englishmen Thomas Stone and James Henderson, and a machine for embroidering was constructed by John Duncan in Scotland. An Austrian tailor, Josef Madersperger, began developing his first sewing machine in 1807 and presented his first working machine in 1814.
In 1804, a sewing machine was built by the Englishmen Thomas Stone and James Henderson, and a machine for embroidering was constructed by John Duncan in Scotland. An Austrian tailor, Josef Madersperger, began developing his first sewing machine in 1807 and presented his first working machine in 1814.
https://www.thoughtco.com/stitches-the-history-of-sewing-machines-1992460
The First Functional Machine That Caused a Riot
The first functional sewing machine was invented by the French tailor, Barthelemy Thimonnier, in 1830. Thimonnier's machine used only one thread and a hooked needle that made the same chain stitch used with embroidery. The inventor was almost killed by an enraged group of French tailors who burnt down his garment factory because they feared unemployment as a result of his sewing machine invention.
The first functional sewing machine was invented by the French tailor, Barthelemy Thimonnier, in 1830. Thimonnier's machine used only one thread and a hooked needle that made the same chain stitch used with embroidery. The inventor was almost killed by an enraged group of French tailors who burnt down his garment factory because they feared unemployment as a result of his sewing machine invention.
Who Invented the Sewing Machine? History, Facts & Scandals Revealed
https://www.contrado.co.uk/blog/history-of-the-sewing-machine/
*******************
Donderdag 03 Oktober 2019
Clanwilliam - Kwiltuitstalling
19 September 2019 - Clanwilliam
Kwiltuitstalling in die plaaslike Museum.
...die museum.
Roy Starke - (1954-2018)
https://roystarke.jimdo.com/
http://www.fibreworksart.com/Starke
.....asook die werk van Enid Viljoen.
...en die pragtige werk van die vroue van Clanwilliam!
(Foto`s FvdWalt)
****************************
Teken in op:
Opmerkings (Atom)
-
Knersvlakte... ...die afgelope blomseisoen (Sept 2019) ry ek deur Vanhrynsdorp en besoek die plaaslike vetplantkwekery. Dit huisves ook...


































































