Donderdag 02 Mei 2013
Oulike website - myeqboutique.com
href="http://www.myeqboutique.com"><img src="http://www.myeqboutique.com/FunStuff/imgs/MEQB_badge1.gif" alt="My EQ Boutique" width="128" height="128" /></a>
Donderdag 25 April 2013
Friendshipgroep - 2de kwartaal
Uiteindelik kom ek by die blog uit! Lede van die Friendsgroep doen al navraag hoekom die blog so stil is!
Net so bietjie besig met die besprekings vir die Kaleidoskoopfees. As jy nog nie jou kaartjie gekoop het nie, sal jy moet wikkel - van die klasse is al uitverkoop.
Sedert die begin van die jaar vergader ons by Bernina. Dankie aan die eienaars en personeel, ons geniet die ruimte en jul vriendelikheid.
Die lede van die Friendshipgroep doen so in die stilligheid hul eie ding en met die laaste byeenkoms het hulle weer kom spog met hul pragtige kwiltwerk.
Hierdie naweek hou ons Skou - die Friendshipgroep het goed gevaar. Heelwat 1ste plekke. Baie geluk maters! Julle hou ons naam hoog.
Groetnis van die Friendshippers - lekker kwilt!

Hier is Amanda se kwilt - `n kursus van Mari Claase.
Anna Gropp se handwerkie.
Trudie se "candle wick".
Tannie Magriet se "art" kwilt.
Frances se "ufo jelly - roll"
Anna Raubenheimer se "Baby Jane" "on point" - hier kom `n wenner!
Estelle se "groepskwilt" het nou 3 "lap quilts" geword. Hier is een van die 3.
Hierdie naweek hou ons Skou - die Friendshipgroep het goed gevaar. Heelwat 1ste plekke. Baie geluk maters! Julle hou ons naam hoog.
Groetnis van die Friendshippers - lekker kwilt!
Phil Bosmans skryf -
"Ek het `n son aan die hemel.
Ek het `n dak oor my kop.
Ek het WERK VIR MY HANDE.
Op my tafel is oorvloed.
Ek het mense om lief te hĂȘ.
Here, ek het genoeg!"
Teken in op:
Plasings (Atom)
-
Knersvlakte... ...die afgelope blomseisoen (Sept 2019) ry ek deur Vanhrynsdorp en besoek die plaaslike vetplantkwekery. Dit huisves ook...
-
Die Lieflappers het besluit dat voorsorg die beste sal wees tydens die Covid 19 pandemie en het dus besluit dat ons voorlopig nie sal ve...
-
Choosing a colour for your quilt: - Combinations of individual colours White: combines with everything, especially blue, red and blac...