Baie geluk Anette, jy hou ons Friendshippers se naam hoog!
Anette is eintlik `n redelike nuwe lid van ons groepie - sedert sy en haar man so twee jaar gelede van Kroonstad na Bloemfontein verhuis het, het sy by ons groepie ingeskakel. Tans doen sy afloswerk by `n plaaslike skool, maar maak steeds tyd vir kwilt.
Sy inspireer ons groepie gereeld met haar pragtige kwiltwerk.
Baie geluk, dit is 'n pragtige kat kwilt.
AntwoordVee uit