Dinsdag 14 Augustus 2012

Carine Vermaak - Friendshipgroep

Carine Vermaak is deel van die Frienshipgroep. Behalwe dat sy lief is vir kwiltwerk, lĂȘ die natuur haar baie na aan die hart.

Die afgelope wintervakansie het sy haar stapstewels aangetrek en Mt Toubkal in Marokko aangedruf.

Baie geluk Carine. Ons groepie is trots op jou. Jy inspireer ons ook met jou positiewe optrede. Beste wense vir jou gesondheid - mag jy nog vele berge oorwin.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Mandala - klas

 Gedurende September 2023 het Marilyn Pretorius `n  Mandala - klas te Bultfontein aangebied. My voltooide mandala...grootte 55cm x 55cm.  Kw...