Saturday, 18 August 2012

Hanli se kwilt!

Friendship - vriendin Hanli is baie in haar skik met haar kwilt. Stuur vanoggend vir my die foto van haar kwilt. Hierdie vriendin het `n oog vir binneversiering met `n "country flair". Kyk net na die bed se kopstuk!  Sy het dit laat maak van `n ou deur. Mooi nĂȘ!

No comments:

Post a Comment

Color Wheel Master!